ROAD SAFETY
Die Verkeersafdeling nooi die publiek uit om besighede en parker tereine te identifiseer wat nie oor parkeerplek vir persone met gestremdhede beskik nie.
Vir enige navrae of klagtes in die verband, kontak Rosa Louw by:
Tel : 044 878 2400
Fax: 0866 114 293
E-Pos: geotraf@george.org.za.
Persone met gestremdheid wat spesiale parkering nodig het, moet aansoek doen by die Verkeersafdeling, Mission straat Pacaltsdorp vir ‘n “ Disable Disk”
Benodighede: a] Identiteits dokument van die persoon met bestremdhede.
b] Dokters brief wat verklaar dat u gestremd is.
Die plakker is gratis verkrygbaar..
2012/02/20